Ivan Illich

Ivan Illich
Tekening van Ivan Illich

Gebore 4 September 1926
Wene, Oostenryk
Oorlede 2 Desember 2002 (op 86)
Bremen, Duitsland
Nasionaliteit Vlag van Duitsland Duitsland
Vakgebied Filosofie van opvoeding
filosofie van tegnologie
Beïnvloed deur Arnold J. Toynbee, Everett Reimer, Jacques Maritain, Leopold Kohr, Jacques Ellul, Hugh of Saint Victor, Emmanuel Levinas
Invloed op Everett Reimer, André Gorz, Lee Felsenstein, Wolfgang Sachs, Kevin Carson, Bob Black, John Zerzan

Ivan Illich (Wene, 4 September 1926Bremen, 2 Desember 2002) was 'n Kroatiese-Oostenrykse-Amerikaanse-Meksikaanse-Duitse skrywer, filosoof en teoloog. As skrywer van 'n reeks kritiese evaluasies van die instellings van die moderne kultuur en ontwikkeling, het hy oor vraagstukke soos onderwys, medisyne, arbeid, energie gebruik, ekonomiese ontwikkeling en geslag geskryf. Sy werk was veral bekend in die 1970’s, maar is nie meer algemeen beskikbaar nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search